25 “Jy mag die bloed van my offerande nie saam met iets gesuurds slag nie.+ En die offerande van die pasgafees mag nie oornag tot die oggend toe oorbly nie.+
2 En jy moet die pasga vir Jehovah jou God offer,+ uit die kleinvee en uit die beeste,+ op die plek wat Jehovah sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+