42 Dit is ’n nag wat gehou moet word vir Jehovah, omdat hy hulle uit Egipteland uitgelei het. Vir Jehovah moet hierdie nag gehou word deur al die kinders van Israel in al hulle geslagte.+
3 Jy mag sewe dae lank niks gesuurds daarby eet nie.+ Jy moet ongesuurde koeke daarby eet, die brood van ellende, want haastig het jy uit Egipteland uitgetrek,+ sodat jy al die dae van jou lewe die dag van jou uittog uit Egipteland kan onthou.+