18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+
8 En ek sal julle beslis in die land bring waaromtrent ek my hand in ’n eed+ opgehef het om dit aan Abraham, Isak en Jakob te gee; en ek sal dit inderdaad aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+
5 En tog het hy hom geen erfbesitting daarin gegee nie, nee, nie ’n voetbreedte nie;+ maar hy het beloof om dit as ’n besitting aan hom te gee,+ en ná hom aan sy saad,+ hoewel hy nog geen kind gehad het nie.+