Eksodus 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Sewe dae mag daar geen suurdeeg in julle huise gevind word nie, want elkeen wat iets gesuurds eet, hetsy hy ’n inwonende vreemdeling of ’n boorling van die land is,+ dié siel moet uit die vergadering van Israel uitgeroei word.+
19 Sewe dae mag daar geen suurdeeg in julle huise gevind word nie, want elkeen wat iets gesuurds eet, hetsy hy ’n inwonende vreemdeling of ’n boorling van die land is,+ dié siel moet uit die vergadering van Israel uitgeroei word.+