-
Eksodus 16:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 En die kinders van Israel het vir hulle bly sê: “As ons maar deur Jehovah se hand in Egipteland gesterf het,+ terwyl ons by die vleispotte gesit het,+ terwyl ons brood tot versadiging toe geëet het, want julle het ons tot in hierdie wildernis uitgelei om hierdie hele gemeente van honger te laat sterf.”+
-
-
Nehemia 9:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+
-