Eksodus 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Eindelik het die kinders van Israel op droë grond deur die see getrek,+ terwyl die waters vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant was.+ Eksodus 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En deur die asem van u neusgate+ is waters opgehoop;Dit het bly staan soos ’n dam van vloedwaters;Die bruisende waters is in die hart van die see gestol.
22 Eindelik het die kinders van Israel op droë grond deur die see getrek,+ terwyl die waters vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant was.+
8 En deur die asem van u neusgate+ is waters opgehoop;Dit het bly staan soos ’n dam van vloedwaters;Die bruisende waters is in die hart van die see gestol.