Eksodus 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en gesê: “Omdat ’n hand teen die troon+ van Jah+ is, sal Jehovah van geslag tot geslag teen Aʹmalek oorlog voer.”+ Psalm 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek sal geneentheid vir u hê, o Jehovah, my sterkte.+ Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+ Filippense 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+
16 en gesê: “Omdat ’n hand teen die troon+ van Jah+ is, sal Jehovah van geslag tot geslag teen Aʹmalek oorlog voer.”+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+