Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 32:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want Jehovah se deel is sy volk;+

      Jakob is sy toegemete erfdeel.+

  • 2 Samuel 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En watter nasie op die aarde is soos u volk Israel,+ wat God gegaan het om vir hom as ’n volk te verlos+ en om aan hom ’n naam toe te ken+ en om vir hulle groot en vreesinboesemende dinge te doen+—om ter wille van u volk, wat u vir u uit Egipte verlos het,+ die nasies en hulle gode te verdryf?

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel