Eksodus 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe die kinders van Israel dit sien, het hulle vir mekaar begin sê: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie. Moses het derhalwe vir hulle gesê: “Dit is die brood wat Jehovah julle as voedsel gegee het.+ Numeri 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Terloops, die manna+ was soos koljandersaad,+ en dit het soos balsemgom+ gelyk.
15 Toe die kinders van Israel dit sien, het hulle vir mekaar begin sê: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie. Moses het derhalwe vir hulle gesê: “Dit is die brood wat Jehovah julle as voedsel gegee het.+