Deuteronomium 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Toe het julle nader gekom en aan die voet van die berg gaan staan, en die berg het met vuur gebrand tot in die middel van die hemel; daar was duisternis, wolke en dik donkerheid.+ 1 Konings 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het Salomo gesê: “Jehovah het gesê dat hy in die dik donkerheid sou woon.+ Psalm 97:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wolke en dik donkerheid is rondom hom;+Regverdigheid en reg is die vaste plek van sy troon.+
11 “Toe het julle nader gekom en aan die voet van die berg gaan staan, en die berg het met vuur gebrand tot in die middel van die hemel; daar was duisternis, wolke en dik donkerheid.+