-
2 Kronieke 7:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 En al die kinders van Israel was toeskouers toe die vuur neergedaal het en die heerlikheid van Jehovah op die huis was, en hulle het onmiddellik laag gebuig+ met hulle gesig na die aarde op die plaveisel en hulle neergewerp+ en Jehovah gedank, “want hy is goed,+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.”+
-