-
1 Konings 19:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 Maar dit het gesê: “Gaan uit, en jy moet op die berg voor Jehovah gaan staan.”+ En kyk! Jehovah het verbygegaan,+ en ’n groot en sterk wind het berge geskeur en groot rotse gebreek voor Jehovah uit.+ (Jehovah was nie in die wind nie.) En ná die wind was daar ’n aardbewing.+ (Jehovah was nie in die aardbewing nie.)
-