Nehemia 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee. Psalm 81:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In benoudheid het jy geroep, en ek het jou gered;+Ek het jou in die skuilplek van die donder begin antwoord.+Ek het jou by die waters van Meʹriba ondersoek.+ Sela.
13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee.
7 In benoudheid het jy geroep, en ek het jou gered;+Ek het jou in die skuilplek van die donder begin antwoord.+Ek het jou by die waters van Meʹriba ondersoek.+ Sela.