6 En Samuel het verder vir die volk gesê: “Jehovah is ’n getuie, wat Moses en Aäron gebruik het en wat julle voorvaders uit Egipteland laat optrek het.+
11 En daar is aan die dae van lank gelede gedink, aan sy kneg Moses: “Waar is die Een wat hulle uit die see laat optrek+ het saam met die herders van sy kudde?+ Waar is die Een wat Sy heilige gees in hom geplaas het?+
34 Die slegte behandeling van my volk wat in Egipte is, het ek beslis gesien,+ en ek het hulle gekerm gehoor+ en ek het neergedaal om hulle te verlos.+ Kom dan nou, ek sal jou na Egipte stuur.’+