Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘Julle mag vir julle geen waardelose gode maak nie,+ en julle mag vir julle geen gesnede beeld+ of heilige pilaar oprig nie, en julle mag geen klip as ’n vertoonstuk+ in julle land sit om julle daarvoor neer te buig nie;+ want ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 sodat julle nie verderflik handel+ en werklik vir julle ’n gesnede beeld maak nie, die gedaante van enige simbool, die afbeelding van ’n man of ’n vrou,+

  • Deuteronomium 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Jy mag vir jou geen gesnede beeld maak nie,+ ’n afbeelding van enigiets+ wat bo in die hemel is of wat onder op die aarde is of wat in die waters onder die aarde is.

  • Jesaja 40:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Maar met wie kan julle my vergelyk sodat ek sy gelyke gemaak sou word?” sê die Heilige.+

  • Handelinge 17:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

  • Openbaring 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar die res van die mense wat nie deur hierdie plae gedood is nie, het nie berou gehad oor die werke van hulle hande,+ sodat hulle nie die demone+ en die afgode van goud en silwer+ en koper en klip en hout, wat nie kan sien of hoor of loop nie,+ sou aanbid nie;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel