Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jy mag jou voor hulle nie neerbuig of oorgehaal word om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring en oor die derde geslag en oor die vierde geslag in die geval van dié wat my haat,+

  • 2 Samuel 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 laat sewe manne van sy seuns aan ons gegee word;+ en ons sal hulle voor Jehovah vertoon+ in Giʹbea+ van Saul, die uitverkorene van Jehovah.”+ Toe het die koning gesê: “Ek sal hulle gee.”

  • 1 Konings 21:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Het jy gesien hoe Agab hom weens my verneder het?+ Omdat hy hom weens my verneder het, sal ek die rampspoed nie in sy dae bring nie.+ In die dae van sy seun sal ek die rampspoed oor sy huis bring.”+

  • Matteus 23:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel