Levitikus 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God. Deuteronomium 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Eer jou vader en jou moeder,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het; sodat jou dae verleng mag word en dit met jou goed mag gaan+ in die land wat Jehovah jou God aan jou gee. Matteus 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’;+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+ Efesiërs 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Eer jou vader en jou moeder”;+ wat die eerste gebod met ’n belofte is:+
3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God.
16 “‘Eer jou vader en jou moeder,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het; sodat jou dae verleng mag word en dit met jou goed mag gaan+ in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.
4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’;+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+