36 Uit die hemel het hy jou sy stem laat hoor om jou tereg te wys; en op die aarde het hy jou sy groot vuur laat sien, en sy woorde het jy uit die vuur gehoor.+
13 En op die berg Siʹnai het u neergedaal+ en uit die hemel met hulle gepraat+ en vir hulle regverdige regterlike beslissings+ en wette van waarheid,+ goeie voorskrifte+ en gebooie+ gegee.