30 “‘Elkeen wat ’n siel doodslaan, moet uit die mond van getuies+ as ’n moordenaar+ omgebring word, en een getuie mag nie teen ’n siel getuig om hom te laat sterf nie.
21 “Julle het gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie;+ maar elkeen wat ’n moord pleeg,+ sal aan die geregshof rekenskap moet gee.’+