Genesis 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En daarbenewens sal ek julle bloed van julle siele terugeis. Van elke dier sal ek dit terugeis; en van die hand van die mens, van die hand van elkeen wat sy broer is, sal ek die siel van die mens terugeis.+ Levitikus 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘En as ’n man enige mensesiel doodslaan, moet hy vir seker doodgemaak word.+
5 En daarbenewens sal ek julle bloed van julle siele terugeis. Van elke dier sal ek dit terugeis; en van die hand van die mens, van die hand van elkeen wat sy broer is, sal ek die siel van die mens terugeis.+