11 Wie van Jeroʹbeam in die stad sterf, sal deur die honde geëet word;+ en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel geëet word,+ want Jehovah het dit gespreek.”’
3 “‘En ek sal vier families oor hulle aanstel’,+ is die woord van Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, en die honde om weg te sleep, en die voëls van die hemel+ en die diere van die aarde om te eet en te vernietig.