Deuteronomium 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Jy mag nie die esel van jou broer of sy bul op die pad sien val en jou opsetlik daarvan wegdraai nie. Jy moet hom vir seker help om hulle op te rig.+ Lukas 6:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “Maar ek sê vir julle wat luister: Hou aan om julle vyande lief te hê,+ om goed te doen+ aan dié wat julle haat, Romeine 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar hou aan om die kwaad met die goeie te oorwin.+
4 “Jy mag nie die esel van jou broer of sy bul op die pad sien val en jou opsetlik daarvan wegdraai nie. Jy moet hom vir seker help om hulle op te rig.+
27 “Maar ek sê vir julle wat luister: Hou aan om julle vyande lief te hê,+ om goed te doen+ aan dié wat julle haat,