Levitikus 19:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling by julle woon, moet vir julle soos ’n boorling onder julle word; en jy moet hom liefhê soos jouself,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Ek is Jehovah julle God. Deuteronomium 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ook julle moet die inwonende vreemdeling liefhê,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+
34 Die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling by julle woon, moet vir julle soos ’n boorling onder julle word; en jy moet hom liefhê soos jouself,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Ek is Jehovah julle God.
19 Ook julle moet die inwonende vreemdeling liefhê,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+