9 “Let op jouself en gee goed ag op jou siel,+ sodat jy nie die dinge vergeet wat jou oë gesien het nie+ en sodat dit al die dae van jou lewe nie uit jou hart wyk nie;+ en jy moet dit aan jou kinders en aan jou kleinkinders bekend maak,+
16 Let voortdurend op jouself+ en op jou onderrigting.+ Bly by hierdie dinge, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.+
15 terwyl julle sorgvuldig toesien dat niemand van die onverdiende goedhartigheid van God beroof word nie;+ dat geen giftige wortel+ opskiet en moeilikheid veroorsaak en dat baie daardeur verontreinig word nie;+