21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+
7 Hulle hyg daarna dat die stof van die aarde op die kop van geringes kom;+ en hulle maak die weg van sagmoediges krom;+ en ’n man en sy vader het na dieselfde meisie toe gegaan,+ om my heilige naam te ontheilig.+