Eksodus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+ Levitikus 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En julle moet my insettinge onderhou en dit uitvoer.+ Ek is Jehovah wat julle heilig.+ Levitikus 21:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom moet jy hom heilig,+ want hy bied die brood van jou God aan. Hy moet vir jou heilig wees,+ want ek, Jehovah, wat julle heilig, is heilig.+ Johannes 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Heilig+ hulle deur middel van die waarheid; u woord+ is die waarheid.+
5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
8 Daarom moet jy hom heilig,+ want hy bied die brood van jou God aan. Hy moet vir jou heilig wees,+ want ek, Jehovah, wat julle heilig, is heilig.+