2 En hy moet dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring, en die priester moet daarvan ’n hand vol neem, van die fynmeel en die olie, tesame met al die wierook; en hy moet dit as ’n gedenkdeel+ daarvan op die altaar laat rook, as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.