Levitikus 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En hy moet die sondofferbok slag, wat vir die volk is,+ en hy moet sy bloed binne die voorhangsel bring+ en met sy bloed doen+ soos hy met die bul se bloed gedoen het; en hy moet dit na die deksel toe en voor die deksel spat. Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Johannes 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+ 1 Johannes 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+
15 “En hy moet die sondofferbok slag, wat vir die volk is,+ en hy moet sy bloed binne die voorhangsel bring+ en met sy bloed doen+ soos hy met die bul se bloed gedoen het; en hy moet dit na die deksel toe en voor die deksel spat.
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+
2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+