5“‘En as ’n siel+ sondig deurdat hy ’n vervloeking gehoor het+ wat in die openbaar uitgespreek is en hy ’n getuie is of dit gesien het of daarvan te wete gekom het, dan moet hy, as hy dit nie bekend maak nie,+ verantwoording doen vir sy oortreding.
10 En jy moet hom met klippe stenig, en hy moet sterf,+ omdat hy jou probeer afkeer het van Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.+