Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Eksodus 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Hy wat ’n mens slaan sodat hy sterf, moet vir seker doodgemaak word.+ Numeri 35:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+ Deuteronomium 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jou oog mag nie vir hom jammer voel nie,+ en jy moet die skuld weens onskuldige bloed uit Israel wegruim,+ sodat dit met jou goed kan gaan.
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.
31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+
13 Jou oog mag nie vir hom jammer voel nie,+ en jy moet die skuld weens onskuldige bloed uit Israel wegruim,+ sodat dit met jou goed kan gaan.