Levitikus 23:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “Maar op die tiende van hierdie sewende maand is die versoendag.+ ’n Heilige byeenkoms moet daar vir julle wees, en julle moet julle siel kasty+ en ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.+
27 “Maar op die tiende van hierdie sewende maand is die versoendag.+ ’n Heilige byeenkoms moet daar vir julle wees, en julle moet julle siel kasty+ en ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.+