-
Levitikus 25:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 Wat van jou oes opslaan van korrels wat geval het, mag jy nie afoes nie, en die druiwe van jou ongesnoeide wingerdstok mag jy nie insamel nie. Daar moet ’n jaar van volkome rus vir die land wees.
-