Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En julle moet deur die Jordaan trek+ en in die land woon wat Jehovah julle God as ’n besitting aan julle gee,+ en hy sal julle beslis rus gee van al julle vyande rondom, en julle sal inderdaad in veiligheid woon.+

  • Psalm 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 In vrede sal ek gaan lê en ook slaap,+

      Want u alleen, o Jehovah, laat my in veiligheid woon.+

  • Spreuke 1:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Wat die een betref wat na my luister, hy sal in veiligheid woon+ en nie deur vrees vir rampspoed versteur word nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel