Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Later het Isak saad begin saai in daardie land,+ en in daardie jaar het hy tot honderd mate uit een gekry,+ aangesien Jehovah hom geseën het.+

  • Deuteronomium 28:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Jehovah sal die seën vir jou gebied oor jou voorraadskure+ en oor alles wat jy onderneem,+ en hy sal jou beslis seën in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.

  • Maleagi 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Bring al die tiendes+ in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees;+ en stel my asseblief hierin op die proef”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel