Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘As jou broer verarm en ’n deel van sy besitting moet verkoop, dan moet ’n terugkoper wat na aan hom verwant is, kom en terugkoop wat sy broer verkoop het.+

  • Deuteronomium 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+

  • Psalm 41:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+

      In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+

  • Spreuke 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Die arme is selfs vir sy medemens ’n voorwerp van haat,+ maar die vriende van die ryke is baie.+

  • Spreuke 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy wat die arme bespot, het sy Maker gesmaad.+ Hy wat bly is oor ’n ander se ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.+

  • Spreuke 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy wat aan die geringe guns betoon, leen aan Jehovah,+ en Hy sal hom vir sy handelswyse beloon.+

  • Markus 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want julle het die armes+ altyd by julle, en wanneer julle wil, kan julle altyd aan hulle goed doen, maar vir my het julle nie altyd nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel