Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Die hele dag betoon hy guns en leen hy uit,+

      En so kom sy nageslag in aanmerking vir ’n seën.+

  • Psalm 112:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Goed is die man wat genadig is+ en uitleen.+

      י [Jod]

      Hy hou sy aangeleenthede met geregtigheid in stand.+

  • Spreuke 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+

  • Spreuke 14:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Hy wat die geringe verkul, het sy Maker gesmaad,+ maar wie aan die arme guns betoon, verheerlik Hom.+

  • Lukas 6:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Hou daarenteen aan om julle vyande lief te hê en om goed te doen en om sonder rente te leen,+ sonder om te hoop om iets terug te kry; en julle beloning sal groot wees, en julle sal kinders van die Allerhoogste wees,+ want hy is goedhartig+ teenoor die ondankbares en goddeloses.

  • Handelinge 11:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het die dissipels besluit om, elkeen volgens wat hy kon bekostig,+ iets vir noodleniging+ aan die broers te stuur wat in Judeʹa woon;

  • 1 Timoteus 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 om goed te doen,+ om ryk te wees in goeie werke,+ om vrygewig te wees, mededeelsaam,+

  • 1 Johannes 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar wie hierdie wêreld se middele vir lewensonderhoud het+ en sy broer sien gebrek+ ly en tog die deur van sy tere medelye vir hom sluit,+ in watter opsig bly die liefde vir God in hom?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel