Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “As jy ’n Hebreeuse slaaf koop,+ moet hy ses jaar lank ’n slaaf wees, maar in die sewende moet hy as vrygelatene verniet weggaan.+

  • Deuteronomium 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “As jou broer, ’n Hebreeuse man of ’n Hebreeuse vrou, aan jou verkoop word,+ en hy jou ses jaar gedien het, dan moet jy hom in die sewende jaar as ’n vrygelatene van jou wegstuur.+

  • 2 Konings 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ’n sekere vrou uit die vrouens van die profeteseuns+ het na Eliʹsa geroep en gesê: “U kneg, my man, is dood; en u weet goed dat u kneg Jehovah voortdurend gevrees het,+ en die skuldeiser+ het gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.”

  • Nehemia 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En nou, ons vlees is dieselfde as die vlees van ons broers;+ ons seuns is dieselfde as hulle seuns, maar kyk, ons maak ons seuns en ons dogters tot slawe,+ en van ons dogters is reeds tot slawe gemaak; en daar is geen krag in ons hande terwyl ons lande en ons wingerde aan ander behoort nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel