15 En Moses het dit geslag+ en die bloed geneem+ en dit met sy vinger rondom aan die horings van die altaar gesmeer en die altaar van sonde gereinig, maar die res van die bloed het hy aan die voet van die altaar uitgegiet, sodat hy dit kon heilig om daarop versoening te doen.+
9 Toe het Aäron se seuns die bloed+ vir hom aangebied, en hy het sy vinger in die bloed gedoop+ en dit aan die horings van die altaar gesmeer,+ en die res van die bloed het hy aan die voet van die altaar uitgegiet.
18 “En hy moet uitgaan na die altaar,+ wat voor Jehovah is, en daarvoor versoening doen, en hy moet van die bul se bloed en van die bok se bloed neem en dit rondom aan die horings van die altaar smeer.+