20 Daarop het Naoʹmi vir haar skoondogter gesê: “Mag hy geseënd wees deur Jehovah,+ wat sy liefderyke goedhartigheid+ teenoor die lewendes en die dooies nie nagelaat het nie.”+ En Naoʹmi het verder vir haar gesê: “Die man is aan ons verwant.+ Hy is een van ons terugkopers.”+