16 Na gelang van die groot aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan vermeerder,+ en na gelang van die geringe aantal jare moet hy die koopwaarde daarvan verminder, want hy verkoop aan jou die aantal oeste.
18 En as hy sy stuk grond ná die Jubeljaar heilig, dan moet die priester vir hom die prys bereken na gelang van die jare wat tot die volgende Jubeljaar oor is, en ’n aftrekking moet van die geskatte waarde gemaak word.+