Deuteronomium 11:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ek sal beslis plante op jou veld gee vir jou mak diere,+ en jy sal inderdaad eet en versadig word.+ Joël 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Jehovah sal antwoord en vir sy volk sê: ‘Kyk, ek stuur vir julle die graan en die nuwe wyn en die olie, en julle sal beslis daarmee versadig word;+ en ek sal julle nie meer ’n smaad onder die nasies maak nie.+
15 En ek sal beslis plante op jou veld gee vir jou mak diere,+ en jy sal inderdaad eet en versadig word.+
19 En Jehovah sal antwoord en vir sy volk sê: ‘Kyk, ek stuur vir julle die graan en die nuwe wyn en die olie, en julle sal beslis daarmee versadig word;+ en ek sal julle nie meer ’n smaad onder die nasies maak nie.+