Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En jy sal jou inderdaad uitstrek, sonder dat iemand jou laat bewe.

      En baie mense sal jou beslis in ’n vriendelike stemming bring;+

  • Psalm 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 In vrede sal ek gaan lê en ook slaap,+

      Want u alleen, o Jehovah, laat my in veiligheid woon.+

  • Jeremia 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wat jou betref, moenie bang wees nie, o my kneg Jakob”, is die woord van Jehovah, “en moenie met verskrikking vervul wees nie, o Israel.+ Want kyk, ek red jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap.+ En Jakob sal beslis terugkeer en rus geniet en gerus wees, en daar sal niemand wees wat bewing veroorsaak nie.”+

  • Miga 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hulle sal elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom sit,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie;+ want die mond van Jehovah van die leërs het dit gespreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel