-
2 Konings 17:26Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
26 Toe het hulle die koning van Assiʹrië laat weet en gesê: “Die nasies wat u in ballingskap weggevoer en toe in die stede van Samariʹa gevestig het, ken nie die godsdiens van die God van die land nie, sodat hy voortdurend leeus onder hulle stuur;+ en kyk! dié maak hulle dood, aangesien niemand die godsdiens van die God van die land ken nie.”
-