Deuteronomium 28:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Die vrugte van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie geken het nie;+ en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en verbrysel word.+ Rigters 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En as Israel saad gesaai het,+ het Miʹdian en Aʹmalek+ en die Oosterlinge+ opgetrek, ja, hulle het teen hulle opgetrek.
33 Die vrugte van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie geken het nie;+ en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en verbrysel word.+
3 En as Israel saad gesaai het,+ het Miʹdian en Aʹmalek+ en die Oosterlinge+ opgetrek, ja, hulle het teen hulle opgetrek.