Deuteronomium 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en Jehovah se toorn teen julle ontvlam en hy die hemel toesluit sodat geen reën sal val+ en die grond sy opbrengs nie sal gee nie en julle gou uit die goeie land sal vergaan wat Jehovah aan julle gee.+ Deuteronomium 28:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Vervloek sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+ Haggai 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom het die hemel oor julle sy dou teruggehou, en die aarde het sy opbrengs teruggehou.+
17 en Jehovah se toorn teen julle ontvlam en hy die hemel toesluit sodat geen reën sal val+ en die grond sy opbrengs nie sal gee nie en julle gou uit die goeie land sal vergaan wat Jehovah aan julle gee.+
18 “Vervloek sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+