Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Jehovah sal maak dat die pes jou aankleef totdat hy jou uitgeroei het uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • 2 Samuel 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het Jehovah ’n pes+ in Israel gegee van die oggend af tot op die vasgestelde tyd, sodat daar van die volk van Dan tot Berseʹba+ sewentigduisend mense gesterf het.+

  • Jeremia 24:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek sal die swaard,+ die hongersnood+ en die pes+ teen hulle stuur, totdat hulle aan hulle einde kom in die land wat ek aan hulle en aan hulle voorvaders gegee het.”’”+

  • Amos 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Ek het ’n pes soos dié van Egipte onder julle gestuur.+ Met die swaard het ek julle jong manne doodgemaak,+ saam met die wegvoering van julle perde.+ En ek het die stank van julle kampe voortdurend laat opstyg, ja, tot in julle neusgate;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel