Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+

  • 2 Kronieke 36:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.

  • Nehemia 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het ek vir die koning gesê: “Mag die koning tot onbepaalde tyd lewe!+ Waarom sou my gesig nie somber word as die stad,+ die huis van die grafte van my voorvaders,+ woes lê en sy poorte deur vuur verteer is+ nie?”

  • Jesaja 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Julle land is ’n woesteny,+ julle stede is met vuur verbrand;+ julle grond—reg voor julle word dit deur vreemdelinge+ verteer,+ en die verwoesting is soos ’n omverwerping deur vreemdelinge.+

  • Jeremia 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy het opgekom soos ’n leeu uit sy bos,+ en die een wat die nasies verdelg, het uitgetrek;+ hy het uit sy plek uitgegaan om jou land ’n voorwerp van verbasing te maak. Jou stede sal in puin val, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel