Psalm 44:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 U gee ons oor soos skape, as iets om geëet te word,+En onder die nasies het u ons verstrooi.+ Jeremia 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en ek sal hulle verstrooi onder die nasies wat nie hulle of hulle vaders geken het nie,+ en ek sal die swaard agter hulle aan stuur totdat ek hulle uitgeroei het.’+
16 en ek sal hulle verstrooi onder die nasies wat nie hulle of hulle vaders geken het nie,+ en ek sal die swaard agter hulle aan stuur totdat ek hulle uitgeroei het.’+