Genesis 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+ Numeri 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ‘Die manne wat uit Egipte opgetrek het, van twintig jaar en ouer,+ sal die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het,+ nie sien nie, want hulle het my nie volkome gevolg nie,
13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+
11 ‘Die manne wat uit Egipte opgetrek het, van twintig jaar en ouer,+ sal die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het,+ nie sien nie, want hulle het my nie volkome gevolg nie,