Levitikus 27:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Dit is die gebooie+ wat Jehovah op die berg Siʹnai aan Moses gegee het+ as bevele vir die kinders van Israel. Johannes 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want die Wet is deur middel van Moses gegee;+ die onverdiende goedhartigheid+ en die waarheid+ het deur middel van Jesus Christus gekom.
34 Dit is die gebooie+ wat Jehovah op die berg Siʹnai aan Moses gegee het+ as bevele vir die kinders van Israel.
17 Want die Wet is deur middel van Moses gegee;+ die onverdiende goedhartigheid+ en die waarheid+ het deur middel van Jesus Christus gekom.